This mod adds the Boers as a playable civ in AOE 3

  • View media
  • View media
  • View media
  • View media
  • View media
  • View media
Image 2
embed
share
view previous next
Share Image
Share on Facebook Post Email a friend
Embed Image
Post comment Comments
Rothnaric
Rothnaric - - 708 comments

Dude praat met die ouens van wars of liberty mod, add you mod by hulle mod in.

Reply Good karma Bad karma+1 vote
JanIIISobieski Author
JanIIISobieski - - 8 comments

Ek het maar hulle is nie geinteresseerd nie

Reply Good karma+1 vote
Rothnaric
Rothnaric - - 708 comments

ok dude is dit moeilik om mods te maak vir die game? baie van die AOE 3 moders is vol kak, so anders maak jou eie, sit meer factions by, ek weet niks van modding af nie maar kan raad gee op factions etc. anders kan jy probeer om met die ou van Improvement mod te praat, hy het n awesome mod, maar hy het nie tyd om nuwe factions in te sit nie... dalk kan julle saam werk, hy is rude maar se vir hom ek het jou gestuur om te kyk of julle kan saam werk, die bra ken sy kak.

Reply Good karma Bad karma+1 vote
JanIIISobieski Author
JanIIISobieski - - 8 comments

Dis nie regtig moeilik nie. Meestal net XML files en photoshop. Jy moet net eers uitvind watter files jy als moet verander. Jy kan kyk wat als in my mod is om n idee te kry.

Baie dankie vir die raad maar ek was nie van plan om meer te doen nie. Ek speel ook nie meer die game nie. Ek sal met die improvement mod ou praat, maar sy fokus is nie regtig om meer civs te add nie

Reply Good karma+1 vote
Post a comment

Your comment will be anonymous unless you join the community. Or sign in with your social account: